English | Afrikaans
Home Toelatings
Toelatings

Klik op die toelatingsvorm wat u verkies.

Aansoekvorm
Onderneming deur ouers

Reglemente Gr. 0-R

Reglemente Gr. 1-7

Toelatingsvereistes


 

2012 Skoolgelde

Inskrywingsgeld: R2500.00 vir die eerste kind (nie terugbetaalbaar), R2000.00 vir die tweede kind, R1500 vir die derde kind.


Graad 0/R: R1300.00 per maand

Graad 1-7:  R1800.00 per maand

 

Die volgende afslag is beskikbaar:

5% afslag vir die tweede kind

10% afslag vir die derde kind